Veilige e-handel so maklik soos een, twee, drie…

EFTsecure verseker veilige e-handel vir beide verbruiker en verskaffer.

e-Handel is niks nuut, maar talle mense is steeds baie huiwerig om dit te gebruik as gevolg van aanlyn sekuriteit redes. Dit is ‘n konsep waaraan baie nog gewoond moet raak.

Danksy die van der Spuy broers – JP en Thomas – is veilige e-handel nou so maklik soos een, twee, drie. Hulle is die stigters van CallPay en EFTsecure.

CallPay is in 2014 gestig, en gedurende die laaste kwartaal van 2016 is EFTsecure se Instant EFT geloots. Hulle fokus is om e-handel veilig en maklik te maak vir verbruikers, sowel as enige verskaffer.

Instant EFT spaar jou tyd en verminder die risiko van foute, soos om bv. ‘n verkeerde bankrekening nommer in te tik wanneer jy ‘n aanlyn betaling doen. Dié produk vereenvoudig die hele elektroniese betalingsproses.

JP en Thomas is twee baie inspirerende entrepreneurs wat besig is om groot naam te maak in die e-handel sektor. Hulle het reeds verskeie toekennings ontvang, onder meer:

  • Die enigste Cloud Telephony Payment Solution wat tans in die mark beskikbaar is
  • 2016 Innovation Summit Award wenner
  • BPESA Streek- en Nasionale Toekennings vir Technical Innovation
  • Best Emerging Payments Company in SA toekenning by die 2016 Global Banking Finance Awards in London.

Vir meer inligting oor CallPay en EFTsecure, besoek gerus www.callpay.com en  www.eftsecure.co.za. 

Jaco Gerrits
Jaco Gerrits

Editor: Technology

Jaco Gerrits, one of South Africa's most innovative technology entrepreneurs, is a former Top Technology Entrepreneur Africa Award winner. He has further also been the winner of "The Venture" South Africa, where he represented the country in New York during a worldwide search for the best social entrepreneurs.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.

Subscribe Today And Win An Instax Mini 9

You have successfully entered the Instax Mini 9 competition and subscribed to the newsletter. Draw will take place on 19 January 2019.

There was an error while trying to send your request. Please try again.

Bloss Magazine will use the information you provide on this form to be in touch with you and to provide updates and marketing.