
“I began to realize how important it was to be an enthusiast in life. If you are interested in something, no matter what it is, go at it full speed. Embrace it with both arms, hug it, love it and above all become passionate about it. Lukewarm is no good”.
Dit is presies wie hierdie aspirante jong vrou en BLOSS tydskrif se Brand Ambassador, Nadine Barkhuizen van Bloemfontein is.
Op 3 Februarie 2018 het sy haar droom bewaarheid en haar eie modelskool- @Models & Finishing Academy in Bloemfontein ge-open. Nadine het meer as 16 jaar ondervinding in die model- en skoonheidsindustrie en glo daaraan om ‘n verskil in elkeen wat jou pad kruis se lewe te maak
@Models se amptelike opening is gehou by Reizis Square in Bloemfontein en al die gaste is heerlik bederf met ‘n geskenk pakkie en natuurlik ‘n BLOSS Tydskrif.
Haar passie is om met die jeug te werk en hulle te leer hoe om hul eie selfbeeld ‘n hupstoot te gee en sterk karakter te bou.
The official hashtag for @Models is #Limitless… “Nadine believes that the sky is not your limit and at @Models you are limitless and can achieve anything you set your mind to.
Photobooth: Hanno Otto Soñador Ateljee Soñador Studio